Energie stafies
Hierdie is ’n heerlike, ongebakte energie-stafie wat maklik vooruit gemaak en in die kosblik gepak kan word. Die kombinasie van hawermout, sade, neute, gedroogde vrugte, heuning en grondboontjiebotter gee ’n goeie mengsel van koolhidrate, vet en proteïen. Chia-saad dra ook by tot ’n gevoel van versadiging. Ek hou daarvan om die stafies omtrent 60 g elk te sny en een per dag te gebruik. Soos met enige energiedigte happie, is matigheid egter belangrik.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - Ongeveer 30 stafies of meer portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.