Lede-resep
Groente Toebroodjie smeer
Gepubliseer
Hierdie outydse groente- en mayonnaisesmeer is een van daardie staatmakerresepte wat altyd 'n plek in my yskas het. Bros ingelegde groente, romerige mayonnaise en 'n sagte soet-suur balans…
Lede-resep
Salami en Olyf growwe tapenade
Gepubliseer
Hierdie olyf- en salamitapenade is 'n vinnige, geurige smeer wat binne minute gereed is. Sout olywe, geurige salami, balsamiese asyn en romerige roomkaas vorm saam 'n luukse voorgereg…
Lede-resep
Kaaswiggies en Smelt kaas
Gepubliseer
’n Heerlike selfgemaakte smeltkaas wat gewone vars melk in sagte, gladde kaas verander. Giet dit in wiggies, vorms of ’n broodpannetjie en gebruik dit vir geroosterde broodjies, pasta,…
Lede-resep
Feta mousse
Gepubliseer
Hierdie romerige fetamousse is die perfekte balans tussen sout, romerig en vars. Bedien dit as 'n smeer, doopsous of deel van 'n indrukwekkende kaas- of piekniekbord. Dit is…
Lede-resep
Vissmeer, maar jou eie
Gepubliseer
Toe Redro en tradisionele ansjovissmeer uit die winkelrakke verdwyn, het hierdie tuisgemaakte weergawe sy plek permanent in my kombuis ingeneem. Ryk aan geur, eenvoudig om te maak en…
Lede-resep
Vegan egg free mayo / Vegaan/Vegetariese eiervrye mayo
Gepubliseer
Hierdie Eiervrye Mayonnaise is ongelooflik romerig, fluweelsag en so naby aan tradisionele mayonnaise dat min mense die verskil sal agterkom. Die geheim lê in die vloeistof van ingemaakte…
Lede-resep
Toebroodjies met ñ Twist
Gepubliseer
Min geregte wys die prag van eenvoudige Mediterreense bestanddele soos Caponata. Hierdie soet-suur Siciliaanse eiervruggereg is propvol geur en word heerlik as 'n smeer, voorgereg, bygereg of selfs…
Lede-resep
Tuisgemaakte Roomkaas
Gepubliseer
Om jou eie roomkaas te maak is een van die eenvoudigste en mees bevredigende suiwelprojekte in die kombuis. Met net twee bestanddele en 'n bietjie geduld kan jy…
Lede-resep
Appelsous
Gepubliseer
Een flesie appelsous in die yskas is soos ’n ekstra paar hande in die kombuis! Hierdie vinnige sous is heerlik oor ontbytgraan, roomys, plaatkoekies, Franse roosterbrood, wafels en…
Lede-resep
Suurlemoen botter
Gepubliseer
Twee bestanddele, een verhouding van 1:1 en ’n sous wat byna enigiets lekkerder maak! Hierdie suurlemoenbotter is ’n staatmaker in die Pienaar-kombuis – heerlik saam met vis, groente,…
Lede-resep
Kaasballetjies
Gepubliseer
’n Kosbare resep uit my Moeder se kombuis wat deur die jare ’n spesiale plek aan die kuier- en skemerkelkietafel gekry het. Hierdie klein Roquefort-kaasballetjies is ryk, sout…
Lede-resep
Hummus
Gepubliseer
’n Romerige, geurige smeer wat veel meer kan doen as net op brood sit! Hierdie hummus is ’n heerlike alternatief vir botter en margarien, en vorm terselfdertyd ’n…