Kaaswiggies en Smelt kaas
Hier word ’n eenvoudige kaaswrongel met ’n bietjie kombuiswetenskap omskep in ’n gladde, smeltbare kaas. Die geheim lê in die regte melk, die vorming van die wrongel en die gebruik van natriumsitraat om die kaas glad en egalig te laat emulgeer.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 650 ml ongeveer portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.