Vissmeer, maar jou eie

Party resepte ontstaan nie omdat ons iets nuuts wil skep nie, maar omdat ons eenvoudig nie meer dit kan koop waarna ons verlang nie. So het hierdie resep sy ontstaan gehad toe ons in Fort Langley, British Columbia, Kanada, gewoon het. Ná 'n paar dae van heimwee en 'n groot verlange na Suid-Afrikaanse smake, het ek my ma vanaf 'n munttelefoon gebel en die resep haastig op my seuntjie se skoon doek neergeskryf – die enigste "papier" wat beskikbaar was! Later het sy dit vir my netjies gestuur, en met 'n paar aanpassings aan plaaslike bestanddele het hierdie resep die basis geword van die vissmeer wat ek nou al meer as twee dekades lank maak. Waar jy ook al in die wêreld woon, hoef jy nooit sonder daardie bekende Redro-geur te wees nie.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - vis aanpas na gelang van keuse...maar hi portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions