Toebroodjies met ñ Twist
Caponata is een van daardie geregte wat met tyd net lekkerder word. Soos baie tradisionele Mediterreense resepte kombineer dit soet, suur en sout in perfekte balans. Die sagte, goudbruin eiervrug absorbeer die geure van olyfolie, tamatie, olywe en kappertjies, terwyl die asyn en bruinsuiker die kenmerkende agrodolce-styl (soet-en-suur) skep waarvoor Siciliaanse kookkuns bekend is. Jy kan dit grof bedien of fyn verwerk tot 'n luukse smeer.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.