Groente Toebroodjie smeer
Elke huis het daardie een resep wat eenvoudig nooit mag opraak nie. By die Pienaars is dit hierdie groente- en mayonnaisesmeer. My seuns sal dit op enigiets eet – van vars brood en hamburgers tot Franse roosterbrood en selfs as slaaisous. Die geheim lê in die oornag-inlê van die groente, wat elke happie vars, bros en vol geur maak.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 2,5 liter portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.