Tuisgemaakte Roomkaas

Hierdie eenvoudige tuisgemaakte roomkaas word van Amasi of karringmelk gemaak en benodig geen spesiale toerusting nie. Die dreinering bepaal die finale tekstuur, sodat jy dit vir smeerkase, kaaskoeke, versiersels of tradisionele Labneh kan gebruik.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Ongeveer 500g portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions