Salami en Olyf growwe tapenade

Een van my gunstelingmaniere om gaste te onthaal, is met 'n groot bruschetta- of charcuteriebord vol klein verrassings. Hierdie tapenade het ontstaan uit die basiese olyftapenade in my Boerekos met 'n Twist-kookboek, maar met die toevoeging van fyngekapte salami en balsamiese asyn kry dit 'n heel nuwe karakter. Die roomkaas is opsioneel, maar maak die mengsel heerlik romerig en smeerbaar.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 300-400 ml portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions