Feta mousse

Hierdie romerige fetamousse is die perfekte balans tussen sout, romerig en vars. Bedien dit as 'n smeer, doopsous of deel van 'n indrukwekkende kaas- of piekniekbord. Dit is maklik om vooraf te maak en sorg altyd vir groot komplimente.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 500 ml volume of genoeg vir 15-20 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions