Lede-resep
Toebroodjie vulsels met ‘n Twist!
Gepubliseer
Daar is min dinge wat so lekker reis soos 'n varsgebakte broodjie gevul met 'n geurige smeersel. Of jy nou op pad is see toe, 'n wildrit aanpak…
Lede-resep
Dekadente Italiaanse Bon-Bons met Glanslaag
Gepubliseer
Lugtig, lig en gevul met syagtige vanieljevla – hierdie Italiaanse Bombolini is die tipe gebak wat jy in 'n klein bakkery in Italië sou verwag. Afgewerk met kaneelsuiker…
Lede-resep
Engelse muffins met ‘n Twist
Gepubliseer
As daar iets is wat my hart vinniger laat klop, is dit die geur van vars roosterkoek of 'n warm English muffin wat op 'n gietysterplaat bak. Hierdie…
Lede-resep
Skuinskoek met ‘n Twist
Gepubliseer
Skuinskoek is een van die Noord-Kaap se kosbare erfenisresepte – goudbruin, lig en geurig met anys. Hierdie weergawe, soos ek dit van my ma en Ouma Hantie geleer…
Lede-resep
Volkoring geenknie broodjie
Gepubliseer
Daar is min dinge so vertroostend soos die geur van varsgebakte volkoringbrood. Hierdie koue-geryste brood is sag, klam en propvol geur, met die ekstra voordele van vlassaad en…
Lede-resep
Gevulde ciabata, geen knie
Gepubliseer
'n Egte ciabatta word nie aan sy kors herken nie, maar aan sy groot, onreëlmatige gate en ligte, rekbare krummel. Hierdie geen-knie ciabatta met olywe, kaas en songedroogde…
Lede-resep
Mieliemeel Roosterkoek
Gepubliseer
Daar is min geure wat 'n mens so vinnig terugvat na kampvure en bosveldoggende soos vars roosterkoeke oor warm kole. Hierdie resep is egter anders. Die byvoeging van…
Lede-resep
Roommielie-Spek broodjie
Gepubliseer
Mieliemeel is diep verweef met die Suid-Afrikaanse kombuis en vorm die basis van baie van ons gunstelinggeregte. Hierdie Mielie- en Kaasbrood kombineer die trooskosgeure van romerige mielies, geurige…
Lede-resep
Vlagevulde brood bolletjies
Gepubliseer
Daar is iets besonders aan die geur van varsgebakte, sagte bolletjies wat met romerige vanieljevla gevul is. Wanneer hulle warm uit die oond kom, liggies blink onder 'n…
Lede-resep
Toebroodjies met ñ Twist
Gepubliseer
Min geregte wys die prag van eenvoudige Mediterreense bestanddele soos Caponata. Hierdie soet-suur Siciliaanse eiervruggereg is propvol geur en word heerlik as 'n smeer, voorgereg, bygereg of selfs…
Gratis
Nutty wheat vervanging
Gepubliseer
Baie mense vra my gereeld hoe hulle die bekende ontbytgraanmeel kan vervang in ou familieresepte. Omdat die oorspronklike naam 'n geregistreerde handelsmerk is, kan ons dit nie as…
Lede-resep
Kondensmelk brood
Gepubliseer
Party brode bring sommer met die eerste sny 'n glimlag op jou gesig. Hierdie sagte, botterige melkbrood met sy kenmerkende opgeknipte "puntjies" herinner my aan die broodjies wat…