Dekadente Italiaanse Bon-Bons met Glanslaag
Bombolini, ook bekend as Italiaanse bonbons, is sagte gisbolletjies wat goudbruin gebraai en met romerige vla gevul word. Anders as gewone doughnuts word hulle met die hand gevorm, wat aan elke bolletjie sy unieke karakter gee. Hierdie resep is perfek wanneer jy iemand werklik wil bederf.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 30 bolletjies afhangend van grootte portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.