Engelse muffins met ‘n Twist

Een deeg, soveel moontlikhede! Gebruik hierdie resep vir klassieke English muffins, roosterkoeke, knoffelbroodbolletjies of selfs stokbrood oor die kampvuur. Die sagte krummel en ligte suur smaak van die karringmelk maak dit 'n resep waarna jy keer op keer sal terugkeer.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4-6 portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions