Gevulde ciabata, geen knie
Wanneer ek suurdeegklasse aanbied, is daar een vraag wat elke keer opduik: "Hoe kry mens daardie mooi gate in 'n ciabatta?" Baie mense dink dit lê net in suurdeeg, maar met die regte tegniek en goeie gehalte meel kan jy ook met gewone gis 'n ongelooflike lugtige ciabatta bak. Die geheim lê nie in harde knie nie, maar in tyd, sagte hantering en die ontwikkeling van gluten deur voue. Hierdie resep gee jou al die karakter van 'n tradisionele Italiaanse brood, sonder ingewikkelde toerusting.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 220°C
Porsies - 1 groot ciabata of 6 klein panini's portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.