Kondensmelk brood
Party brode bring sommer met die eerste sny 'n glimlag op jou gesig. Hierdie sagte, botterige melkbrood met sy kenmerkende opgeknipte "puntjies" herinner my aan die broodjies wat jare gelede op bakkeryrakke gestaan het. By ons huis het dit sommer bekend gestaan as die "kattepeltjiesbrood", want die klein puntjies bo-op het altyd vir groot pret en nog groter geselsies gesorg. Onder die goudbruin kors wag 'n ongelooflik sagte, veerligte krummel met 'n subtiele soetheid wat moeilik geëwenaar word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - Lewer 4 piesangbrood grootte brode of 2 portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.