Volkoring geenknie broodjie
Ek glo elke huishouding behoort daagliks vars brood op die tafel te hê. Hierdie volkoringbrood is een van my gunsteling staatmakerresepte omdat dit min moeite verg, ongelooflik klam bly en met die koue rysproses 'n heerlike diep geur ontwikkel. Die byvoeging van vlassaad verhoog die voedingswaarde, terwyl die stadige fermentasie help om 'n brood te skep wat langer versadig en 'n laer glukemiese reaksie kan hê as vinniggeryste brood.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.