Skuinskoek met ‘n Twist
Elke familie het sy eie weergawe van skuinskoek. Sommige geniet dit net so uit die olie, ander met stroop of 'n stoflagie versiersuiker. Hierdie resep bring die ou tradisie en moderne broodkennis saam om 'n besonder sagte, geurige skuinskoek met 'n ligte krummel te lewer.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - ing van een vrou na ‘n ander het hierdie portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.