Toebroodjie vulsels met ‘n Twist!

Hierdie versameling toebroodjievulsels bied iets vir elke smaak – van romerige biltongmousse tot 'n vars komkommersmeer, 'n veelsydige songedroogde tamatiesmeer en 'n geurige geroosterde groente- en hummussmeer. Al die vulsels kan vooraf voorberei word en is ideaal vir padkos, pieknieks, kosblikke of as doopsouse tydens onthaal.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - genoeg vir 4-6 porsies. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions