Vlagevulde brood bolletjies

Daar is iets besonders aan die geur van varsgebakte, sagte bolletjies wat met romerige vanieljevla gevul is. Wanneer hulle warm uit die oond kom, liggies blink onder 'n soet glansversiersel en saam met 'n beker warm sjokolade of koffie bedien word, verander 'n gewone wintersaand in 'n kosbare familieherinnering. Hierdie sagte vlabolle is ware trooskos en een van daardie resepte wat almal om die tafel stil kry.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Kies berging opsie

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 12 bolletjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions