by boerekostwist | Des 19, 2017 | Slaaie
Vir die warm somers dae is daar niks so heerlik as ‘n koel verfrissende slaai. My Ma het vir ons as kinders altyd hierdie wonderlike slaai gemaak. Jy kan die botterskorsie met wortel ook vervang. Verder is die resep geskik vir diabete deur die jellie met Low-cal...
by boerekostwist | Sep 23, 2017 | BKT Members, Slaaie, Sous
Hierdie reseppie is uiters ekonomies en hou vir 4 weke in die yskas. Dit word met vetvrye yoghurt en lae vet maynnaise gemaak. Heerlik as slaaisous of as doopsous. Die vars smaak van suurlemoenskil kom heerlik deur. Dankie aan Keramiek kunstenaar Diana Ferreira vir...
by boerekostwist | Sep 22, 2017 | BKT Members, Slaaie, Soet Groente
Botterskorsies (Butternut) is ’n veelsydige groente en vir my van onskatbare waarde. Vir slaaie is die natuurlike soetheid van botterskorsies met ’n droë hitte gaarmaakmetode die perfekte manier om dit navore te bring. Dan ook al die nutriënte wat behoue bly is nog ’n...
by boerekostwist | Sep 8, 2017 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Slaaie
Vinnige slaaitjie vir die piekniek of braai wat beplan word. Ons gesin maak baie variasies van hierdie slaai. As daar rosyne of pekan neute in voorraad is, dan wel, vind hierdie bestanddele ook hul pad nie die koolslaai. Die kombinasies is heerlik. 400 g kool,...
by boerekostwist | Aug 28, 2017 | BKT Members, Slaaie
Hierdie slaai kan koud bedien word of effens langer blansjeer word en as warm bykos bedien word in die plek van soet groente. Die botterskorsie spaghetti stukkies was vreeslik aanloklik gewees in die winkel en my die idee gegee om my botterskorsie slaai effens te...
by boerekostwist | Mei 14, 2017 | BKT Members, Pasta, Slaaie, Stysels
Hierdie is nie net ‘n slaai nie, maar ook geskik vir ’n ligte middagete om in te pak vir die werk se kospakkie en ook vir honger monde na skool. My idee van vinnige etes is enige iets wat ek onder 30 minute kan maak en met min skottelgoed, hierdie resep voldoen aan...