by boerekostwist | Des 9, 2021 | Aartappels, BKT Members, Groente, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Stysels
Hierdie aartappel poffertjies is so oud soos die berge en mense vergeet soms van hulle. Die basis is Kapok aartappels en Choux deeg (poffertjie deeg) wat gekombineer word. Die balletjies kan gevul word met spek, kaas en groente. Dit kan as vingerkos of bygereg...
by boerekostwist | Okt 8, 2021 | BKT Members, Lidmaatskappe, Mielies, Rys, Sout Terte, Stysels
Mielierys is vir my ʼn item wat ʼn moet is in my weeklikse spyskaart. Ek kook mielierys soos my gewone rys, spoel dit ook tydens die kook proses en nadat dit gaar is, giet ek bietjie olyfolie oor om die korrels los van mekaar te hou. Ek gebruik ook hierdie mielierys as...
by boerekostwist | Mar 13, 2021 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Rys, Stysels
Hierdie resep is gepak met vesel en ‘n goeie besem vir die dermkanaal om oortollige cholesterol, suikers en afvalstowwe uit die liggaam te vee. Meer nog hierdie kombinasie is uiters vullend en indien ‘n dag voor die tyd gaar gemaak en verkoel, verlaag die GI sodanig...
by boerekostwist | Jun 16, 2020 | Aartappels, Gratis Resepte, Groente, Soppe, Stysels
‘n Geurige sop perfek vir die winter koue en wat binne 30 minute op die tafel gereed staan vir honger harte! Geure van lemoen, gemmer, klapper en soet van patat hang in die lug en saam met ‘n snytjie vars brood is hierdie die perfekte kombinasie. 1 kg...
by boerekostwist | Jun 6, 2020 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pasta, Stysels
Alfredo styl pasta is ‘n heelike romerige sous met enige vorm van pasta bedien. Ek maak meeste van die tyd my pasta self en vind dat tagliatelle, die lang plat vorm, met hierdie sous so sag soos statyn proe. ʼn Variasie van bestanddele kan die basis sous verander na...
by boerekostwist | Mei 30, 2020 | Aartappels, Bak, Beskuit, BKT Members, Groente, Hulpbronne, Lesse en Raad, Stysels, Suurdeeg Beskuit
Aartappel suurdeeg is onder benut. Hierdie manier van water fermenteer en die vog onttrek is perfek om beskuit mee te bak…maar ook enige soort brood wat moet lank rys met natuurlike giste en bakterië. Verder kan die beskuit resep verdubbel word met gemak. Die...