by boerekostwist | Okt 10, 2020 | BKT Members, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet, Suikervry
All kinds of berries may be used for this sugar free jam option and tastes like the real thing. 500 g strawberries/raspberries, blue berries, gooseberries, roughly chopped and crushed 30 ml (2 tbsp) chia seeds 45 ml (3 tbsp) erythritol 5 ml lemon juice 2.5 ml (½ tsp)...
by boerekostwist | Jul 2, 2020 | Bak, BKT Members, Brood, Eier-Vry, Glutenvry, Koeke, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet
Die Vegan dieet of leefstyl is aan die toeneem reg oor die wêreld en so ook die vraag na gebak sonder eiers. Hierdie is ‘n heerlike klam gluten- en eiervrye resep wat die hele gesin sal geniet sonder om te weet dat dit Vegan is. Wenk: Kan ook as ‘n muffin gebak...
by boerekostwist | Jun 29, 2020 | BKT Members, Eier-Vry, Koeke, Lidmaatskappe
Eierlose koek met ‘n sagte en klam kors wat goed rys. My gesin geniet hierdie koek sonder om te weet ek het die eier vervag. Loer na die nota vir die Sjokolade weergawe. 210 g (1 ½ k) Koekmeel 250 ml (1 k) Vanilla yoghurt of Bulgarian of Greek style. 150 g (¾ k)...
by boerekostwist | Feb 29, 2020 | BKT Members, Glutenvry, Lekkergoed, Spesiale Dieet
‘n Heerlike energie blokkie en ook geskik vir glutenvrye diete. Dit bevat natuurlike bestanddele en indien jy nie toegang het tot egte Maple stroop kan heuning, molasse stroop, agave gebruik word. Koekie basis 40 g gedroogde appel ringe 200 g medjool dadels 100...
by boerekostwist | Feb 22, 2020 | Gratis Resepte, Lae Koolhidrate, Lidmaatskappe
Keto vriendelike en laag in koolhidrate is tans die tendens vir nuwe lewenstyl keuses. Vir die afgelope 2 jaar het ek resepte op my familie getoets en ons kan ‘n groot verskil sien in ons algemene gesondheid. As werkende ouer het ek besluit om kosmaak vir myself...
by boerekostwist | Feb 8, 2020 | Bak, BKT Members, Brood, Lae Koolhidrate
‘n Heerlike broodjie wat soos ‘n volgraan broodjie voorkom maar nie is. Jy kan die broodjie met amandel meel of pekan meel maak. Vir hierdie foto het ek pekans gebruik en ek hou van die ekstra neute smaak. Die totale koolhidrate is 2 g per bolletjie. Die...