by boerekostwist | Des 8, 2022 | BKT Members, Diabetes, Eier-Vry, Glutenvry, Lae Koolhidrate, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet
Low carb en keto gebak kom met sy eie uitdagings en 3 jaar gelede toe ek begin het met die KLIC leefstyl program het ek gemerk dat daar ‘n groot behoefte is vir Keto en ook LowCarb gebak wat min of meer soos koring/stysel gebak uit kom. Hierdie resep deel ek nou graag...
by boerekostwist | Okt 24, 2022 | BKT Members, Eier-Vry, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Terte
Heerlike eierlose sjokkolade mousse tertjies perfek as nagereg of net gewone soet bederf bedien word. Dit kan in klein vormpies bedien word of as een groot tert. Tegniese aspekte 1. Vorms: Verkieslik ronde vorms sonder ʼn bodem wat makliker kan ontvorm. Sny repe van...
by boerekostwist | Jun 8, 2022 | BKT Members, Eier-Vry, Fyn Bak, Lidmaatskappe, Muffins, Skons
Ek is baie lief vir skons op alle maniere bedien en ek het hierdie basis resep ontwikkel en daarmee saam ook ‘n eiervrye opsie vir my een Filistyn gedoen. Daar is drie opsies vir hierdie skon resep: sjokolade, blondie of vla. In die Sjokolade weergawe kan jy enige...
by boerekostwist | Mar 17, 2022 | BKT Members, Eier-Vry, Glutenvry, Koekies, Laktosevry, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet
Glutenvry, eiervry en gepak met Breinkos vir besige mense! Vir kinders is hierdie ook perfek vir die kosblikke met Hummus, Tsatsiki, Ouma Hantie se knoffelroomsous. Pampoensaad is gepak met anti-oksidante en ook die element yster. Yster is nodig vir die bind van...
by boerekostwist | Mar 3, 2022 | BKT Members, Eier-Vry, Glutenvry, Koue Nageregte, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet, Suikervry, Terte, Warm Nageregte
My gesin se vinnige roete vir heerlike vla! Soos julle reeds weet is ek groot op Bêre-mengsels en hierdie resep is deel van die arsenal van resepte. Loer gerus in my kookboeke want daar is baie.. Onthou, hierdie maak wonderlike geskenkies! Studente is gek oor hierdie...
by boerekostwist | Jul 17, 2021 | BKT Members, Eier-Vry, Koeke, Lidmaatskappe, Warm Nageregte
Eenvoudige en baie maklike resep wat nie eens ‘n menger benodig behalwe jou hand, ‘n draadklitser en ‘n bak. Die resep kan ook bevries word voordat dit gebak word, wat mens die geleentheid gee om vooraf beplanning te kan doen en ook op die dag warm...