by boerekostwist | Okt 11, 2021 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Chutney, Hulpbronne, Konfyt, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Wortels is ‘n veelsydige item in die Suid-Afrikaanse kombuise. Wortels kan gekook word vir hoofgereg, gebruik word in gebak en ook in pekels en vele meer. Vandag kyk ek na die verwerking van wortels sodat dit as blatjang en ook ‘n konfyt gebruik kan word. Die smaak...
by boerekostwist | Nov 30, 2019 | BKT Members, Chutney, Hulpbronne, Lesse en Raad, Marinades, Sous
Die perfekte roerbraai sous en word ook wonderlike geskenk idees! Verder heerlik oor pizza basisse, verdun met room vir slaaisous, doopsous asook perfekte marinade! Vinnig en maklik om te berei. 1 kg pypappel 20 g rissies, halveer in lengte, verwyder sade, grof gekap...
by boerekostwist | Nov 12, 2019 | BKT Members, Chutney, Hulpbronne, Lesse en Raad
‘n Heerlike bederf vir spesiale gaste asook netjiese afronding van geregte. Hierdie resep het ek in 2000 ontwikkel toe dit hoog mode was en tot vandag is daar altyd ‘n botteljie “fake kaviaar” in my yskas. Ek het vir studente touwys gemaak het...
by boerekostwist | Okt 28, 2019 | BKT Members, Chutney
Ment jellie is vir my een van die heerlikste items op die spyskaart wanneer ek ʼn stukkie skaapboud beplan. Dit is heel eenvoudig om te maak en kan ook vir 3 maande op die rak gestoor word. Hierdie resep is genoeg om ongeveer 1 x 400 ml bottel jellie te maak. Maar ek...
by boerekostwist | Jul 10, 2019 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Chutney
Wat gemaak as jy oorskiet tamaties, groot en klein het? Of jou tuintjie lewer dalk te veel vir wat jy kan gebruik? Wel, droog is die wonderlikste opsie en sodra jy dit benodig kan die tamaties hidreer word en die heerlikste disse daarvan gemaak word. In hierdie resep...
by boerekostwist | Apr 12, 2019 | BKT Members, Chutney
Die geur van kaneel en appel is altyd n heerlike kombinasie. Wanneer ek kerrie bredies bedien is daar altyd so ‘n potjie op my tafel. Appels is heel jaar beskikbaar en hierdie resep word met bestanddele wat in jou gewone inkopie lys inval gemaak. Dus, niks luukse of...