by boerekostwist | Jan 11, 2024 | Beesvleis, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene, Slaaie
Kortpad idees en beter beplanning nodig vir jou etes wat gesond en voedsaam is? Hier is vir jou sommer ‘n paar heerlike idees vir Sondag aande voorbereidings! Groente voorbereiding Dit is vir my altyd gerieflik om na werk, soms na 19h00, net vinnig ‘n paar...
by boerekostwist | Des 14, 2023 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Proteïene, Vark
Gammon is seker een van die mees gesogte items op die Suid-Afrikaanse spyskaarte tydens die Feestyd. Samesyn ongekend en herinneringe word gebou rondom ‘n tafel wat kreun onder die heerlike spyse wat berei is. Ons is gelukkig om vars varkvleis hier in die platteland...
by boerekostwist | Sep 24, 2023 | Beesvleis, Glutenvry, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Proteïene, Spesiale Dieet, Vark, Wildsvleis
On Heritage Day we celebrate our origins and why not celebrate it with traditional South African cuisine? We are privileged to live in a country with a diversity of cultures and we have managed to intertwine this in our way of eating. Chakalaka is said to have...
by boerekostwist | Aug 24, 2023 | Aartappels, Biltong, Groente, Lidmaatskappe, Proteïene, Rooivleis, Slaaie, Sout Groente, Stysels
Soms het mens net ‘n naweek se breek nodig om die batterye te laai, maar meer nog, om nie jouself die heeldag voor die kospotte te vind nie. Ons is baie lief as gesin vir aartappels in enige vorm of geur en ‘n heerlike vullende stysel daarby. Saam met hierdie...
by boerekostwist | Aug 10, 2023 | Beesvleis, Biltong, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Proteïene, Rooivleis, Wildsvleis
Hierdie heerlike geurige spesery mengsel resep kom al van kleintyd met my saam. Ek kan altyd onthou het hoe my pa die “foelie” van die neutmuskaat af getrek met sy skerp knipmes, en dan hierdie fyn draadjies gerooster het saam met koljander sade. Daarna het hy die...
by boerekostwist | Jul 20, 2023 | Beesvleis, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene
Geheime vir Chili con Carne Hoewel daar geen vaste geheime bestanddele is vir chili con carne nie, kan sekere bestanddele diepte en geur aan die gereg toevoeg. Hier is ‘n paar voorstelle: Kakaopoeier: Voeg ‘n klein bietjie onversoete kakaopoeier by om die...