by boerekostwist | Mei 9, 2024 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Skons
Ons was as kinders vreeslik bederf met warm en vars gebakte skons. Moeder het soms ‘n koppie kaas en halfkoppie spek of ham ingemeng…soms bietjie gekapte sprietuie en heerlike gerookte paprika. Die basis van hierdie skon kan gemanipuleer word in ’n wonderlike...
by boerekostwist | Mei 1, 2024 | Artikels, BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Terte
Lemon Meringue, Lemon Curd pie…ja as jy hier lees kan jy ook seker daarvan getuig dat jy al self kopkrappers met hierdie tert gehad het! Onthou asb dat ‘n Lemon meringue pie / Curd pie net ‘n rak lewe het van 3 dae!!!! Nie weke! So hierdie is wat mense altyd die...
by boerekostwist | Apr 18, 2024 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Gebak, Lidmaatskappe, Sout Terte
Heerlik, lig en veelsydig is hierdie veerligte happie. Die poffertjies kan met of sonder ‘n vulsel bedien word. My persoonlike beste, warm uit die oond sonder ‘n vulsel en een groot behaaglike hap! Geniet. Wenk: Hierdie mengsel kan dae voor die tyd gemaak...
by boerekostwist | Apr 8, 2024 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe
Heuningkoek is sommer ‘n heerlike en groot bederf vir jou gaste en kan dae voor die tyd berei word. Die koek is egter aan die duur kant weens die gebruik van EGTE heuning vir die smaak en uniekheid van die gebak. Dit is die kenteken. Bloekom heuning in SA is die...
by boerekostwist | Apr 4, 2024 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Elkeen van ons het ons eie idee van die perfekte pannekoek. Wel, hier is my idees rondom die onderwerp en paar wenke wat ek met die jare heen opgetel het. 1. Hierdie pannekoek beslag se eindproduk is lig en donsig, a.g.v. die asyn wat bygevoeg word. Die...
by boerekostwist | Apr 3, 2024 | BKT Members, Diabetes, Eier-Vry, Fyn Bak, Gesond, Glutenvry, Koekies, Lae Koolhidrate, Laktosevry, Lekkergoed, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet
Heerlik, gesond en vullend is hierdie stafie vir die kosblikke, vir sport mense en ook besige mense! Gaan jy op toer, wel vul jou honger aan met so n blokkie. Hierdie resep is glutenvry en graag wil ek uit wys dat Oats/Hawermout in sy puristiese vorm wel gluten vry...