Florentyntjies

Florentyntjies

Ons het groot geword met my ma se fyn gebak en een van die happies wat sy so keurig en presies kon maak was Florentyntjies. Dit laat my dink aan ‘n kruising tussen ‘n brandy snap en ‘n crunchie…maar lekker bly dit lekker. Soms kap ek die koekies fyn en gebruik...
Skandenawiese Rosette met Snackle yster

Skandenawiese Rosette met Snackle yster

Vinnig net die oorsprong van die ystertjie noem. Dit is ‘n Kers tradisie in Skandenawiese lande om hierdie happies voor berei. Dit word dan met versiersuiker besprinkel as dit afgekoel het. Ek gaan bietjie verder en doop die rosette in koeksister stroop. Dit is egter...
Springrolls

Springrolls

Ek is gaande oor enige vorm van gebraaide kool. Hierdie heerlike rolletjies is vinnig om te maak en vries baie goed, haal uit en gebruik soos nodig. 1 pak fillo deeg 500 g kool fyn gesnipper 100 g wortel grof gerasper 5 e botter 5 e appel asyn 1 e bruinsuiker 1 e dill...