by boerekostwist | Sep 25, 2017 | BKT Members, Fyn Bak, Pluimvee, Proteïene, Sout Terte
Hierdie is so ’n effense kroek kors tussen ‘n blaardeeg en broskors. Die geheim is die koud bewerking van die deeg en die verhouding van smeer tot koekmeel. Verder is hierdie deeg binne 5 minute gereed, geen rustyd nodig nie. Die ongebakte tertjies kan gevries word...
by boerekostwist | Jul 26, 2017 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Muffins
Hierdie muffins is nie jou gewone muffins nie, omdat die beslag vir 30 dae in die yskas gehou word. Verder met die hou in die yskas verlaag die GI en ander goeie dinge gebeur in die meel. Kom ek verduidelik iets klein oor die lang hou tyd in die yskas. Die stysel dele...
by boerekostwist | Jul 19, 2017 | BKT Members, Fyn Bak, Koekies
Kleintyd lekker kry happies sonskyn. Ons het soveel bolletjies gerol, dat ons seker die pad van Pretoria na Kaapstad met ‘n lyn kon verbind. Vandag toe ek en kleinste van die Filistyne staan en bolle rol, raak ek weemoedig. Sussie het ma se neus gekry en ook rooi...
by boerekostwist | Jul 17, 2017 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Gebak, Korsies
Ek het lank gesit voor ek die resep kon oortik. Ek het gevoel dat as ek dit oortik, ‘n stukkie van my hart weg gegee word. Hoekom? Want op die oorspronklike reseppie, in my mammie se handskrif staan daar “Ons Doppie deeg”, die Sonskyn susters se resep. My ma en haar...
by boerekostwist | Jun 27, 2017 | BKT Members, Fyn Bak, Korsies
Hierdie is een van daardie geheime resepte wat mense nie graag wil deel omdat dit so perfek is! Die eindproduk is ‘n harde, amper karamelagtige bakkie wat sy vorm behou al kry dit ‘n vulsel in wat lank staan. Die deeg behou sy vorm en word nie maklik pap nie. So, as...
by boerekostwist | Jun 19, 2017 | BKT Members, Fyn Bak
Een van my moeder se fynste gebak wat sy kon maak. Die gaste kon nooit genoeg gekry het van hierdie soete verleiding. Moeder het sommer bakke volgemaak en dan gevries en uitgehaal soos nodig. Die brosheid van hierdie fyngebak gaan nooit verlore met die vries nie....