by boerekostwist | Mei 11, 2017 | BKT Members, Fyn Bak, Muffins
Wanneer laas het jy ‘n heerlike klam en ryk kolwyntjie teëgekom wat letterlik net twee stappe is, met geen mengers wat uitgehaal word, min skottelgoed? Wel, hier is die antwoord! As jy die kolwyntjie oopbreek terwyl dit so louwarm is, loop daar nog sjokolade uit die...
by boerekostwist | Mei 5, 2017 | BKT Members, Fyn Bak
My vriendin Cariema Isaacs, outeur van “My Cape Malay Cooking”, het al die pad van Dubai vir my kom kuier en geleer “Cape Malay” koesisters bak. Wat ‘n ongelooflike ervaring was dit nie, om haar te sien werk, die passie en die deernis...
by boerekostwist | Mei 3, 2017 | BKT Members, Fyn Bak, Koue Nageregte
Menige Voedsel student sal vir jou vertel dat hierdie hul gevreesde nagereg is om te trek, as dit by eksamen kook kom. Tegnies as jy nie weet wat jy doen nie, jou tydsberekening nie mooi uitwerk, kan jou rolletjies brand of selfs hard word op die plaat sonder om dit...
by boerekostwist | Apr 23, 2017 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Koeke, Koue Nageregte, Lidmaatskappe
Hierdie koek is eintlik ‘n Amerikaanse resep wat ek jare gelede teëgekom het genaamd: Chocolate Brownie Moccha cake en die kloutjie by die oor gekry. Iemand het my vertel van die Waenhuis koek wat hulle in Heidelberg area geëet het. Met navorsing en baie vrae was...
by boerekostwist | Apr 10, 2017 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Fyn Bak, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Koekies, Konfyt
Ek dink die ou mense het ook maar geleer om met een deeg te toor. Hierdie deeg resep kom uit een van my oorlede moeder se “Bezuidenhout-familie” resepte boeke. Die kant nota dui aan dat ouma Kit hierdie resep vir haar Appelkrummel tert ook gebruik het. Dan was daar...
by boerekostwist | Apr 8, 2017 | Bak, BKT Members, Brood, Fyn Bak
Die Brosbrood koekie basis is heerlik en veerlig met die dekadente lae van tuisgemaakte karamel en sjokolade basis. Ek is bietjie oordadig en gebruik Belgiese sjokolade om hierdie happie mee af te rond. Ander bakkers sjokolade sal ook geskik wees, maar neem in ag dit...