Doughnuts of Oliebolle

Doughnuts of Oliebolle

  Hierdie is een van my kinders se beste verkopers altyd gewees met hul skool se Markdag of Entreprenuers. Ons het die aand te vore die doughnuts gemaak en die oggend vroeg gepak vir skool. Die maters kon dan vir ‘n klein footjie self kleur en doop en...
Churro’s

Churro’s

Ek het die eerste keer Churros in Kanada geproe met ‘n koppie Cafe Grande! Dit is een groot sopkommetjie gevul met melk koffie en dan met hierdie happie op die kant. Dit was ongelooflik. Die geskiedenis kan die saak nou nie mooi uitpluis nie, want die Spanjaarde reken...
Weense Appeltert

Weense Appeltert

Klam en heerlike lagies appel en speserye op mekaar. Dit word met Brandewyn gegeur nadat dit gebak is. Indien jy nie alkohol mag in neem nie het ek ‘n twist wel by gesit. Groot bederf hierdie tert! Vir ‘n heerlike kinkel bedruip die appeltert met ‘n...