by boerekostwist | Aug 2, 2019 | BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koeke, Lesse en Raad
Verleiding op sy beste. Hierdie koek maak jy regtig net met verjaardae…anders rol mens die bult af! My oudste het self hierdie koek aanmekaargeslaan en watter heerlike happie was dit nie. So 10/10 vir jou my Filistyn. Die koek is heerlik klam en die sjokolade gananche...
by boerekostwist | Jul 5, 2019 | Bak, BKT Members, Brood, Fyn Bak, Muffins
My dood is ʼn heerlike Dadelbroodjie maar die kinkel in hierdie resep is my spesery mengsel wat ek self maak. Ek het my ma se Speculaas kruiden resep geneem en deel van hierdie resep gemaak en vandag is dit tradisie in my huis om dit so te maak. My gesin sal gou agter...
by boerekostwist | Des 21, 2018 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Korsies
Een van my en my moederlief se gunsteling fyn gebak happies, was hierdie “Vrugtekoek tertjies” soos ons dit aan huis genoem het. Hierdie tertjie het ‘n baie interessante kors wat met kaneel en amandel meel onder andere berei word. Botter is verseker...
by boerekostwist | Des 17, 2018 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Brood, Fyn Bak, Koekies
Fluweelsag en smelt in die mond lekker. Die koekie self is nie baie soet en die wonderlike koffie gegeurde botterversiersel bring die soet in, wanneer die koekies twee twee op mekaar geplak word. Perfek gebalanseer om die gaste se smaak kliere te bekoor. . Hierdie...
by boerekostwist | Okt 19, 2018 | BKT Members, Fyn Bak, Koue Nageregte
Hierdie is ‘n heerlike vingerhappie en twee is genoeg om ‘n soet tand gou tevrede te stel. Die Ladies Navel is amper soos ons koeksister, maar met ‘n meer klewerige binne kant en bros buite laag. Ek het hierdie as kind by my ma geleer eet en sy het dit weer by haar ma...
by boerekostwist | Jul 5, 2018 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke
Jare gelede het ek ‘n weergawe van hierdie koek op ‘n oorsese reis gesien. Ek kon tot vandag toe nie die koek presies soos daardie meester chocolatiers mimiek nie. Ek het my eie logiese kinkel op dit wat ek gesien het in gebring. Oral waar ek kuier en die...