by boerekostwist | Nov 11, 2024 | BKT Members, Gesond, Lidmaatskappe, Sout Groente
Brusselse Spruite is deel van die Brassica-familie, wat ook kool, boerenkool en brokkoli insluit. Hierdie groente het waarskynlik oorspronklik in die Middellandse See-streek ontstaan, soortgelyk aan baie ander brassica groentes, maar het hul naam en bekendheid in...
by boerekostwist | Nov 11, 2024 | BKT Members, Diabeet, Eier-Vry, Gesond, Glutenvry, Lidmaatskappe, Resepte, Sout, Sout Gebakte Goedere, Sout Groente, Sout Terte
Die wonder van Vegetariese diete is hierdie heerlike Falafals! Die geheim is die week van die Keker-ertjies in koeksoda water om die vliesies sag te maak. Dan is daar ook ‘n rits kruie en speserye wat gebruik word en jy kan met gemoedsrus sommiges uit laat soos...
by boerekostwist | Nov 7, 2024 | BKT Members, Lidmaatskappe
Wanneer die huis leeg is en jy het lus vir iets soet, maar nie lus vir mengers, panne en baie skottelgoed dan kan jy alles met die hand berei en net ‘n paar uurtjies wag voordat jy behaaglik kan terug sit en geniet! 1 ½ k fyn romany cream krummels 1/3 botter...
by boerekostwist | Nov 7, 2024 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe
Die koek is klam en gevul met geur. Dus, as jy haastig is hier is ‘n lekker een om te maak sonder probleme. Die resep is op 100% krag gebak teen die gegewe tyd. Lekker bak! Bestel ook heerlike plaas vars Pekans direk by die boer: https://skeerpoort.co.za/ Nota: ‘n 900...
by boerekostwist | Nov 5, 2024 | Beskuit, BKT Members, Kitsbeskuit, Lidmaatskappe
Heerlik en vir ons as neute boere is dit altyd lekker as mens se produk gebruik kan word op ‘n verskeidenheid maniere. Ek het by n vriendin direk Amandels gekoop en dit was so vars! Die resep was geoormerk om met pekans gemaak te word, maar toe sien ek die mooi...
by boerekostwist | Nov 5, 2024 | Bak, BKT Members, Diabeet, Diabetes, Fyn Bak, Gebak, Koeke, Lidmaatskappe
Diabetiese Vrugtekoek kan potensieel die bloedsuiker vlakke laat styg en dit is dus krities met hierdie resep om te hou by die voorgestelde porsie beheer. Hierdie koek word nie soos die tradisionele vrugtekoeke benat met alkohol of sap want dit stoot die koolhidrate...