by boerekostwist | Jun 12, 2018 | Bak, BKT Members, Brood, Hulpbronne, Lesse en Raad, Soppe
Talentvolle akteur, sanger en aanbieder, Willem Botha het op die stel van Boerekos met ‘n Twist kom kuier. Hy is ‘n plaatjie en geniet die plaaslewe baie. Hy het ‘n natuurlike aanvoeling vir gesonde kos en is ‘n voorslag boerseun in die...
by boerekostwist | Apr 13, 2018 | Bak, BKT Members, Brood
Hierdie is ‘n ryk broodjie met olyfolie en botter wat in die beslag gebruik word. Die deeg is satyn sag en baie maklik om te hanteer. Ons as gesin geniet hierdie broodjie saam met kerrie geregte, souse, soppe en patee’s. My piekniekmandjie het hierdie broodjie al meer...
by boerekostwist | Apr 13, 2018 | Bewaarde Produkte, Brood, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pizza, Proteïene, Vark
Glutenvrye opsies is soms noodsaaklik vir ‘n verskeidenheid van gesondheidsredes. Hierdie is nie ‘n moeilike resep nie. Die motivering is om eie tamatiebasisse te maak om te bottel en dan op die rak gereed te hê as jy dit nodig kry…wonderlikste van...
by boerekostwist | Apr 6, 2018 | Bak, Brood, Lidmaatskappe, Skons
Bierbroodjie is op almal se spyskaarte wanneer daar gekamp of gebraai word. Vir my is hierdie resep een met ‘n hele paar Twists. Ek gebruik die basis mengsel en voeg dan variasies by, maak ook die heerlikste sout muffins. Wenk vir Gluten-vrye opsie: gebruik die resep...
by boerekostwist | Mar 25, 2018 | Bak, BKT Members, Brood, Warm Nageregte
Brood en Botter poeding was in die Bezuidenhout-huishouding altyd met ‘n kinkel aangebied deur ‘n baie kreatiewe moeder. Ek dink dat hierdie poeding seker die Arm-man-se-poeding gedoop moet word. Dit kry 4 basiese bestanddele en die opbrengs is baie en vele monde kan...
by boerekostwist | Mar 6, 2018 | Bak, BKT Members, Brood, Koeke
Ek hou van eksperimenteer in die kombuis met allerlei bestanddele sonder om verhoudings ernstig te versteur. So het ek verlede jaar navorsing gedoen oor die Hummingbird koek en die Wortelkoek soos ons dit in vandag se tyd ken, en besef die resepte het maar ook deur sy...