Piesang en Pynappel Broodjie
Ek hou van eksperimenteer in die kombuis met allerlei bestanddele sonder om verhoudings ernstig te versteur. So het ek verlede jaar navorsing gedoen oor die Hummingbird koek en die Wortelkoek soos ons dit in vandag se tyd ken, en besef die resepte het maar ook deur sy eie vorm van evolusie gegaan. Die wortelkoek het […]
Annelien2018-03-06T06:23:59+02:00