by boerekostwist | Okt 26, 2018 | Bak, BKT Members, Brood
Hierdie is een van die maklikste resepte wat selfs my Filistyne aanpak. Die Roosterkoek resep is die perfekte resep om saam te neem op kamp en aan te pak saam met jou gesin. Die kinkel kom in die verdeling en knope in die deeg. Daarna is dit die knoffelsousie wat die...
by boerekostwist | Okt 5, 2018 | Bak, BKT Members, Brood
Die geure van my ma se vars brode kom op as ek hierde brood bak. My kinders kom uit die kamers asof aroma’s onsigbare vingers het om hul aan die neus rond te lei! Die resep is maklik en moeite vry. 10 g kits gis 4 e heuning 250 ml kraan water 250 ml melk wat gekook...
by boerekostwist | Okt 5, 2018 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Brood, Koekies
Die geheim van hierdie koekie is die bestanddele wat by kamertemperatuur gebruik word. Botter maak die beste koekies omdat die melksuikers wat nog in die botter teenwoordig is ‘n egte botter karamel smaak aan die koekie verleen. Ek het onlangs ‘n studie gedoen oor...
by boerekostwist | Aug 31, 2018 | Bak, BKT Members, Brood
Hierdie brood is vir my gesin een van heerlike geure en smake omdat ek dit oor ‘n periode van 2 dae maak. Die Biga (sponsagtige gismengsel) wat die vorige dag berei word, dra by tot die geur van hierdie lieflike brood. ‘n Tegniek wat ek baie toepas met...
by boerekostwist | Jul 20, 2018 | Bak, BKT Members, Brood, Hulpbronne, Lesse en Raad
Jy word met hierdie resep beloon met ‘n ongelooflike geurige broodjie wat keer op keer komplimente uit lok. Ek het bietjie in my ouma se boeke rond gekrap en op ‘n resep af gekom wat ek graag met julle wil deel. Ek het so paar praktiese aanpassings gemaak...
by boerekostwist | Jun 19, 2018 | Bak, Brood, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene
Joe Foster was ‘n wonderlike gas op die Boerekos met ‘n Twist TV reeks. Een van ons land se talentvolle liedjie skrywers, musikante en sanger…’n ongelooflike rustige en skaam jong man wat reeds diepspore in die musiekbedryf trap. Dit was groot...