Dadelbrood met ‘n Twist

Dadelbrood met ‘n Twist

My dood is ʼn heerlike Dadelbroodjie maar die kinkel in hierdie resep is my spesery mengsel wat ek self maak. Ek het my ma se Speculaas kruiden resep geneem en deel van hierdie resep gemaak en vandag is dit tradisie in my huis om dit so te maak. My gesin sal gou agter...
Veertjie brood

Veertjie brood

Hierdie is een van my resepte wat ek reeds vir jare al bak nadat ons as student die opdrag gekry het om bakkerspersentasies toe te pas en met resep ontwikkelling ‘n nuwe produk te ontwikkel. ‘n Heerlike sagte brood en het ook gevind ten tye van my moeder se kanker...