Welkom in Annelien se wêreld van kos

Van die Tuiskombuis tot die Produksie vloer.

Annelien Pienaar is ’n Voedselwetenskaplike, Resepontwikkelaar en Konsultant. Sy deel beproefde kennis met tuiskokke en werk ook saam met van Suid-Afrika se grootste voedselhandelsmerke aan grootskaalse resepontwikkeling, produksieprosesse, werksvloei en die uitleg en opstel van voedselproduksiefasiliteite.

Annelien Pienaar in haar kombuis
01 / VIR JOU KOMBUIS

Leer, bak en kook met vertroue

Ontdek Annelien se versameling beproefde resepte, praktiese voedselkennis, aanlyn klasse, werkswinkels en produkte wat jou help om met meer begrip en selfvertroue te kook en bak.

02 / VIR JOU BESIGHEID

Voedselkennis wat op groter skaal werk

Kry professionele ondersteuning met resep- en produkontwikkeling, standaardisering, produksievloei, gehaltebeheer en die beplanning of verbetering van jou voedselproduksiefasiliteit.

Loer deur ons resepte

Herstel
881 resepte gevind · Nuutste eerste
Praline Lede-resep
BakLekkergoed

Praline

Gepubliseer

Leer die kuns van gladde, goudbruin karamel en maak tuis ’n kraakbros grondboon- of neutbroslekker sonder suikerkristalle of verbrande karamel.

Appelkoos konfyt Lede-resep
Konfyt

Appelkoos konfyt

Gepubliseer

Maak tradisionele appelkooskonfyt met ryp appelkose, suiker en suurlemoensap vir ’n helder, vrugtige konfyt wat onmisbaar is in Suid-Afrikaanse gebak, poedings, bredies en souse.

Met trots ondersteun deur