Romerige Mieliepap
Herontdek die smaak van tradisionele plaasontbyte met hierdie romerige, growwe mieliepap. Die mieliemeel word stadig in ’n swaarboomkastrol gekook en met botter en soetmieliepitte afgerond. Bedien dit vir ontbyt met melk en suiker of as ’n geurige bygereg saam met vleis, sous en groente.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.