Patat en karamel rol

Patatrol is ’n geliefde Suid-Afrikaanse bygereg wat besonder goed saam met snoek en braaivleis werk. ’n Romerige vulsel van gebakte patat, piesang, kaneel en bruinsuiker word in skilferkorsdeeg toegerol, in skywe gesny en met ’n klewerige karamelroomsous gebak. Gebruik gebakte patats vir die volste, natuurlik soet smaak.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions