Heel Oondgebakte skenkel

’n Heel beesskenkel is die perfekte “grotmanstyl”-gereg vir ’n honger gesin of ’n gesellige kuier om die tafel. Die groot vleissnit word met knoffel, roosmaryn, olyfolie en Worcestersous gegeur en stadig met klamhitte gaargemaak. Bedien die sagte vleis met ’n ryk sous wat uit die geurige pansappe berei word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 160°C

Porsies - 6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions