Springrolls
Fyn kool en wortel word stadig met botter, appelasyn, bruinsuiker, knoffel en dille gebraai en daarna in dun filodeeg toegerol. Die rolletjies is heerlik as ’n vegetariese voorgereg, bygereg of kosblikhappie en kan direk uit die vrieskas in die oond gebak word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 20-30 rolletjies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.