Sjokolade beskuitjie truffels

Laat klein handjies saamrol aan hierdie maklike sjokoladeballetjies met Tennisbeskuitjies, neute en ’n romerige ganachebasis. Rond dit af met kakao, klapper, versiersuiker, neute of kleurvolle strooisels. Gebruik rumgeursel vir ’n kindervriendelike weergawe of brandewyn vir ’n grootmensbederf.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 30 bolletjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions