Feestelike Kalkoen

Berei ’n besondere feestafelkalkoen in die oond of op ’n bedekte spit. Die kombinasie van spek, bosbessies, seldery en salie gee die vulsel ’n tradisionele geur, terwyl knoffelbotter die vleis sappig hou. Bedien dit met ’n warm appelkoosblatjang-sous wat met appelsap uit die oondpan verryk word.

Prep Tyd - 30 mins

Kook / Bak Tyd - 6 ure mins

Totale Tyd - 6.5 ure mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 165°C

Porsies - 8-12 persone portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions