Gratis
Demi glaze sous
Gepubliseer
RYK DEMI-GLAZE SOUS VIR KWALITEIT VLEIS SNITTE Demi-glaze word gebuik by baie duur, sagte vleis snitte om geur by te sit. Dit is eintlik ‘n bruinsous wat 2…
Lede-resep
Pynappel roerbraai sous
Gepubliseer
Soet, pikant en ongelooflik veelsydig! Hierdie vinnige pynappel-rissiekonfyt is een van daardie resepte wat jy een keer maak en daarna altyd in jou koskas wil hê. Gebruik dit…
Lede-resep
Aartappel skyfies met ‘n Twist
Gepubliseer
Kraakvars, bros en heerlik eenvoudig! Hierdie tuisgemaakte aartappelskyfies kry ’n wonderlike bros tekstuur en bly tot vyf dae lank bros wanneer dit lugdig verpak word. Maak dit vooraf…
Lede-resep
Appelsous
Gepubliseer
Een flesie appelsous in die yskas is soos ’n ekstra paar hande in die kombuis! Hierdie vinnige sous is heerlik oor ontbytgraan, roomys, plaatkoekies, Franse roosterbrood, wafels en…
Lede-resep
Hoender Biryani
Gepubliseer
Biryani is een van daardie geregte waar elke laag ’n nuwe geur bring. Geurige basmati-rys, sagte hoender, speserye, saffraan en ’n skeut room word saam gebak totdat die…
Lede-resep
Suurlemoen botter
Gepubliseer
Twee bestanddele, een verhouding van 1:1 en ’n sous wat byna enigiets lekkerder maak! Hierdie suurlemoenbotter is ’n staatmaker in die Pienaar-kombuis – heerlik saam met vis, groente,…
Lede-resep
Butter Chicken (Makhani murgh)
Gepubliseer
’n Ryk, geurige en bottersagte hoendergereg waarin botter, tamatie, jogurt en ’n warm mengsel van Indiese speserye saamkom. Hierdie is my eie weergawe van die geliefde botterhoender, geïnspireer…
Lede-resep
Brood sous
Gepubliseer
Hierdie romerige broodkrummelsous is ’n klassieke, eenvoudige sous wat verrassend baie geur uit ’n paar gewone bestanddele haal. Die melk word eers met heel ui, naeltjies en lourierblaar…
Lede-resep
Kaasballetjies
Gepubliseer
’n Kosbare resep uit my Moeder se kombuis wat deur die jare ’n spesiale plek aan die kuier- en skemerkelkietafel gekry het. Hierdie klein Roquefort-kaasballetjies is ryk, sout…
Lede-resep
Hummus
Gepubliseer
’n Romerige, geurige smeer wat veel meer kan doen as net op brood sit! Hierdie hummus is ’n heerlike alternatief vir botter en margarien, en vorm terselfdertyd ’n…
Lede-resep
Geroosterde groente met balsamiese kruie sous
Gepubliseer
As jy die woorde balsamiese asyn noem, gaan daar liggies vir my op! Ek is dol oor balsamiese asyn, veral wanneer dit van goeie gehalte is. Hierdie ryk,…
Lede-resep
Biltong sirloin
Gepubliseer
Pekeling van vleis is ‘n oer oue tradisie en geen nuutjie vir ons Suid-Afrikaners. Ons is die land van melk en heuning met vleis in oorvloed van welke…