Heuning en mosted kassler eenpot gereg
'n Ryk en geurige eenpotgereg met sagte varkvleis, gerookte kassler, songedroogde tamaties en 'n romerige heuning-mosterdsous. Geskik vir die oond, stadige kookpot of drukkoker.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.