Keto 3 in 1 ontbyt

Hierdie veelsydige keto-ontbytresep vorm die basis vir drie maklike disse: roereiers, 'n klassieke frittata of gebakte eiermuffins. Hoog in proteïene, laag in koolhidrate en ideaal vir maaltydvoorbereiding.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions