Lede-resep
Lemoen rolletjies
Gepubliseer
Marmelade-rolletjies is klein juwele vir ’n fyn teetafel – pragtig om te sien en heerlik sitrusgeurig. Dit is beslis ’n tydsame resep, maar die eindresultaat maak die ekstra…
Lede-resep
Hand versorging: Skuursel en room
Gepubliseer
Ek kan nog so goed onthou hoe my pa ons as kinders se knieë en elmboë met hierdie mengsel van my ma ingevryf het. Dit het partykeer soos…
Lede-resep
Ingelegde Pynappel
Gepubliseer
Ingemaakte pynappel is een van die vinnigste en maklikste maniere om ’n groot pynappeloes te verwerk. Koop pynappel wanneer dit op spesiale aanbieding is, verwerk dit en jy…
Lede-resep
Koejawel konsentraat
Gepubliseer
Die maak van jou eie vrugtekonsentrate is ’n eeue oue manier om die geur van vars vrugte vir later te bewaar. Met mooi ryp vrugte, ’n eenvoudige verhouding…
Lede-resep
Moussaka / Melanzane
Gepubliseer
’n Heerlike plaasgereg wat bewys dat eenvoudige bestanddele soms die lekkerste maaltye oplewer. Hierdie eiervrug- en maalvleisskottel is ’n variasie op moussaka, met geurige speserye, sagte eiervrug en…
Lede-resep
Knoffel: verwerking en preservering
Gepubliseer
Knoffel, jou lekker ding! Van vars knoffel tot bevrore, gedroogde, ingelegde en selfs in olie – daar is soveel maniere om hierdie wonderlike bestanddeel gereed te hê wanneer…
Lede-resep
Makataan stukke
Gepubliseer
Een van my moederlief se heel beste resepte vir makataan – blink, deursigtige blokke met ’n sagte, jellierige binnekant en ’n ferm, heerlike buiterand. Dit is ’n resep…
Lede-resep
Monkey gland sous
Gepubliseer
Waar hierdie heerlike sous oorspronklik vandaan kom, is moeilik om vas te pen, maar hoe meer ek daarna kyk, hoe meer wonder ek of daar nie dalk ’n…
Lede-resep
Zahtar, Z’aatar (Gegeurde Tiemie en Sumac sout)
Gepubliseer
Za’atar, Z’aatar – net die naam laat my lus kry vir iets lekker! Hierdie geurige Arabiese speserymengsel van wilde tiemie, sumac, geroosterde sesamsaad en sout is een van…
Lede-resep
Appel Blatjang
Gepubliseer
Die geur van kaneel en appel is vir my een van daardie kombinasies wat nooit uit die mode gaan nie. Wanneer ek ’n lekker kerriebredie op die tafel…
Lede-resep
Roosblaar konfyt
Gepubliseer
Rooskonfyt is een van daardie besonderse goedjies wat ’n gewone nagereg in iets sprokiesmooi kan verander. Hierdie resep gee jou die keuse tussen ’n loperige, stroperige eindproduk of…
Lede-resep
Groentamatie piekels
Gepubliseer
Groen tamaties hoef glad nie verlore te gaan wanneer die seisoen se laaste tamaties nog nie kans gekry het om ryp te word nie. Hierdie heerlike gepiekelde groen…