Zahtar, Z’aatar (Gegeurde Tiemie en Sumac sout)

Za’atar is die Arabiese woord vir tiemie, maar dit is ook die naam waarmee ’n gewilde geurige speserymengsel beskryf word. Die mengsel verskil effens van streek tot streek, maar die weergawe waarvan ek hou, bestaan uit gedroogde tiemie, fyn gemaalde sumac, geroosterde wit sesamsaad en sout. Gebruik dit oor brood, feta, hoender, rooivleis, halloumi, frikkadelle, geroosterde groente, kaas, joghurt en slaaie. Eintlik is daar min dinge waarop ’n bietjie Za’atar nie lekker is nie!

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 100 g portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions