Lemoen rolletjies

Hierdie marmelade-rolletjies is ’n besonderse manier om sitrusskille te gebruik. Die skille word lank en dun afgeskil, sag gestoom, opgerol en daarna stadig in ’n helder stroop gekook totdat dit deurskynend en glansend is. Perfek vir ’n elegante teetafel of as ’n spesiale eetbare geskenk.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4-6 x 375 ml botteltjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions