Monkey gland sous

Hierdie is een van daardie lekker resepte wat mens graag in die yskas wil hê. Die sous is ryk, dik en vol geur, met tamatie, blatjang, balsamiese asyn en Worcestersous wat saam ’n heerlike soet-suur hartigheid gee. Daar is verskillende weergawes van hierdie sous, waarvan sommige ook as “rooi sous” bekend staan weens die groot hoeveelheid tamatiesous en tamatiepuree wat gebruik word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 2 x 375 ml botteltjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions