Ingelegde Pynappel

Pynappel kan ingelê word as fyn of growwe stukke, heel ringe, halwes of wiggies. Die pynappel word eers kortliks geblansjeer en daarna in ’n eenvoudige soet-suur stroop verwerk voordat dit met die kookwaterbadmetode gebottel word. Dit is ’n praktiese manier om pynappel se vars geur vir later te bewaar.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 2 x 375 ml portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions